Skip to document
This is a Premium Document. Some documents on Studocu are Premium. Upgrade to Premium to unlock it.

AFR EAT Graad 4 Toets Kwartaal 1 2022

Course

Education Senior Phase/FET (EDU152S)

127 Documents
Students shared 127 documents in this course
Academic year: 2021/2022
Uploaded by:
Anonymous Student
This document has been uploaded by a student, just like you, who decided to remain anonymous.
Cape Peninsula University of Technology

Comments

Please sign in or register to post comments.

Preview text

LAERSKOOL ADELAIDE PRIMARY SCHOOL

AFRIKAANS EAT ___________ 2022

NAAM: _________________________________ GRAAD 4

TYD: 60 MIN TOTAAL: 40

AFDELING A: BEGRIPSTOETS

Lees die volgende storie en beantwoord die vrae wat volg:

Daar was eenkeer ‘n man, Pieter, wat in ‘n

groot stad gebly het. Hy het van die stad

gehou, maar dit was moeilik vir hom om oor

die weg te kom. Hy was blind. Al loop hy met ‘n

wit kierie, het hy gereeld in goed vasgeloop.

Hy kry toe ‘n leihond om hom te help.

Eendag gaan stap Pieter met Karel.

Hulle stap by ‘n winkel in. Daar was baie

mense in die winkel. Pieter wou vir Karel ‘n

lekker been gaan koop. Skielik is daar mense wat aan mekaar stamp en

iemand skree: “Dief!” Toe die dief by Pieter en Karel probeer verbykom, gryp

Karel hom aan die broek, en daar staan hy. Die winkeleienaar het dadelik

die polisie gebel en hulle het die dief kom haal. Natuurlik het Karel ‘n ekstra

groot been verniet gekry!

  1. Wat is die man se naam in die storie? ____________________________________________________________________ (1)

  2. Waar het die man gebly? ____________________________________________________________________ (1)

  3. Sê slegs of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is: Pieter het van die stad gehou. ____________________________________________________________________ (1)

  4. Pieter het gesukkel om in die stad reg te kom, wat was fout met hom? ____________________________________________________________________ (2)

  5. Waarmee het Pieter rondgeloop? ____________________________________________________________________ (2)

  6. Wat het Pieter vir hom gekry om beter oor die weg te kom in die stad? ____________________________________________________________________ (1)

  7. Wat is Pieter se hond se naam? ____________________________________________________________________ (1)

  8. Kies die korrekte antwoord: 8 A – Pieter wou vir sy hond ‘n speelding koop. B – Pieter wou vir sy hond ‘n been koop. C – Pieter wou vir sy hond kos koop. (1)

8 A – Karel het die dief aan sy mou gegryp. B – Karel het die dief aan sy skoen gegryp. C – Karel het die dief aan sy broek gegryp. (1)

  1. Wat het die winkeleienaar onmiddelik gedoen? ____________________________________________________________________ (2)
  2. Wat het die winkeleienaar vir Karel gegee? ____________________________________________________________________ (2)

TOTAAL: 15

1 Wen ‘n vakansie in: A – Suid – Amerika B – China C – Kalifornië (1)

  1. Wat kry jy verniet saam met die boek? ___________________________________________________________________ (1)
  2. Op watter dae kan jy die boek koop? ___________________________________________________________________ (1)
  3. Hoeveel kos die boek? ___________________________________________________________________ (1)
  4. Sê slegs of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is: Dit is een van Suid-Afrika se gewildste tydskrifte vir tieners. ___________________________________________________________________ (1)
  5. Noem enige VIER dinge waaroor ek sal kan lees in die tydskrif.


    ___________________________________________________________________ (4)

TOTAAL: 10

AFDELING C: TAAL

  1. Voltooi die volgende sinne deur die meervoude in te vul: 1 ‘n Mens het nie net een haar nie, maar baie __________________________ (1) 1 ‘n Mens het nie net een oor nie, maar baie ___________________________ (1)

  2. Kies die korrekte werkwoord om die volgende sinne te voltooi: Hoor Voel Ruik Sien 2 Ek ______________ met my oë. (1) 2 Ek ______________ met my ore. (1) 2 Ek ______________ met my neus. (1) 2 Ek ______________ met my hande. (1)

  3. Skryf die volgende sinne oor in verlede tyd: Bv. Die seun slaap. Die seun het geslaap. 3 Die rower dra ‘n swart jas. _________________________________________________ (2) 3 Die polisie vang die rowers. ________________________________________________ (2)

  4. Onderstreep die korrekte voorsetsel tussen hakies: 4 Kyk (in / na) die kaart van die dorp. (1) 4 Die rowers kruip (agter / in) die park weg. (1)

  5. Voltooi die volgende kolom deur die teenoorgesteldes in te vul: Manlik Vroulik 5 Seun 5 Vrou 5 Pa (3)

TOTAAL: 15

AFDELING C: TAAL

1 hare (1) 1 ore (1)

2 sien (1) 2 hoor (1) 2 ruik (1) 2 voel (1)

3 Die rower het ‘n swart jas gedra. (2) 3 Die polisie het die rowers gevang. (2)

4 na (1) 4 in (1)

  1. Manlik Vroulik 5 Seun Meisie 5 Man Vrou 5 Pa Ma (3)

TOTAAL: 15

Was this document helpful?
This is a Premium Document. Some documents on Studocu are Premium. Upgrade to Premium to unlock it.

AFR EAT Graad 4 Toets Kwartaal 1 2022

Course: Education Senior Phase/FET (EDU152S)

127 Documents
Students shared 127 documents in this course
Was this document helpful?

This is a preview

Do you want full access? Go Premium and unlock all 7 pages
  • Access to all documents

  • Get Unlimited Downloads

  • Improve your grades

Upload

Share your documents to unlock

Already Premium?
LAERSKOOL ADELAIDE PRIMARY SCHOOL
AFRIKAANS EAT ___________ 2022
NAAM: _________________________________ GRAAD 4
TYD: 60 MIN TOTAAL: 40
AFDELING A: BEGRIPSTOETS
Lees die volgende storie en beantwoord die vrae wat volg:
Daar was eenkeer ‘n man, Pieter, wat in ‘n
groot stad gebly het. Hy het van die stad
gehou, maar dit was moeilik vir hom om oor
die weg te kom. Hy was blind. Al loop hy met ‘n
wit kierie, het hy gereeld in goed vasgeloop.
Hy kry toe ‘n leihond om hom te help.
Eendag gaan stap Pieter met Karel.
Hulle stap by ‘n winkel in. Daar was baie
mense in die winkel. Pieter wou vir Karel ‘n
lekker been gaan koop. Skielik is daar mense wat aan mekaar stamp en
iemand skree: “Dief!” Toe die dief by Pieter en Karel probeer verbykom, gryp
Karel hom aan die broek, en daar staan hy. Die winkeleienaar het dadelik
die polisie gebel en hulle het die dief kom haal. Natuurlik het Karel ‘n ekstra
groot been verniet gekry!
1. Wat is die man se naam in die storie?
____________________________________________________________________ (1)
2. Waar het die man gebly?
____________________________________________________________________ (1)
3. Sê slegs of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is:
Pieter het van die stad gehou.
____________________________________________________________________ (1)
4. Pieter het gesukkel om in die stad reg te kom, wat was fout met hom?
____________________________________________________________________ (2)

Why is this page out of focus?

This is a Premium document. Become Premium to read the whole document.

Why is this page out of focus?

This is a Premium document. Become Premium to read the whole document.