Skip to document
This is a Premium Document. Some documents on Studocu are Premium. Upgrade to Premium to unlock it.

Voorbereide mondeling, Afrikaans speech, grade 12

My afrikaans speech grade . So helpful and in depth, great assistance...
Course

Business law (BER 220)

214 Documents
Students shared 214 documents in this course
Academic year: 2016/2017
Uploaded by:
Anonymous Student
This document has been uploaded by a student, just like you, who decided to remain anonymous.
University of Pretoria

Comments

Please sign in or register to post comments.

Preview text

VOORBEREIDE MONDELING

MEN SE WAT IN GLA SHUI SE W OON, MOENI E ME T KLIPPE GOOI NIE

Goeie more Juffrou en klas, vandag sal ek oor die idioom praat “Mense wat in glashuise woon, moenie met klippe gooi nie”. Dit beteken dat jy nie iemand moet oordeel as gevolg van 'n fout wat hulle het as jy dieselfde fout het nie. Ek het na baie narvorsing ontdek dat die idioom “Mense wat in glashuise woon, moenie met klippe gooi nie” dieselfde is so die idioom “die pot roep die ketel swart”

Laste jaar het my vriend haar toets misluk. Toe het my ander vriend haar geterg, maar hy het ook die toets misluk. Hy is ‘n hippokraat en ek het gese vir hom “Mense wat in glashuise woon, moenie met klippe gooi nie”.

Die glashuis is jy en jou swakheid en die klippe is jou beledigende woorde. Die klip kan maklik teruggegooi word. Mense kan baie lesse van dit idioom leer soos “jy maai wat jy saai” of “hoogmoed kom voor die val”. Hierdie idiome beteken dat wat jy sê, terugkom na jou en "moenie so vinnig wees om ander te oordeel nie idioom leer baie lesse soos die feit dat ons nie vir ander dinge beledigend moet verklaar nie, want hulle kan dit maklik aan ons doen. Dit leer ons dat iets van glas maklik kan breek. Soms vergeet ons ons kwesbaarheid en gooi ander mense met klippe in die vorm van negatiewe kritiek.

Om hierdie idioom op te som, sal ek se: voordat jy iemand oordeel , maak seker dat jy perfek is!

Was this document helpful?
This is a Premium Document. Some documents on Studocu are Premium. Upgrade to Premium to unlock it.

Voorbereide mondeling, Afrikaans speech, grade 12

Course: Business law (BER 220)

214 Documents
Students shared 214 documents in this course
Was this document helpful?

This is a preview

Do you want full access? Go Premium and unlock all pages
  • Access to all documents

  • Get Unlimited Downloads

  • Improve your grades

Upload

Share your documents to unlock

Already Premium?
VOORBEREIDE MONDELING
MENSE WAT IN GLASHUISE WOON, MOENIE MET KLIPPE GOOI NIE
Goeie more Juffrou en klas, vandag sal ek oor die idioom praat “Mense wat in glashuise
woon, moenie met klippe gooi nie”. Dit beteken dat jy nie iemand moet oordeel as gevolg
van 'n fout wat hulle het as jy dieselfde fout het nie. Ek het na baie narvorsing ontdek dat
die idioom “Mense wat in glashuise woon, moenie met klippe gooi nie” dieselfde is so die
idioom “die pot roep die ketel swart”
Laste jaar het my vriend haar toets misluk. Toe het my ander vriend haar geterg, maar hy
het ook die toets misluk. Hy is ‘n hippokraat en ek het gese vir hom “Mense wat in glashuise
woon, moenie met klippe gooi nie”.
Die glashuis is jy en jou swakheid en die klippe is jou beledigende woorde. Die klip kan
maklik teruggegooi word. Mense kan baie lesse van dit idioom leer soos “jy maai wat jy
saai” of “hoogmoed kom voor die val”. Hierdie idiome beteken dat wat jy sê, terugkom na
jou en "moenie so vinnig wees om ander te oordeel nie.Hierdie idioom leer baie lesse soos
die feit dat ons nie vir ander dinge beledigend moet verklaar nie, want hulle kan dit maklik
aan ons doen. Dit leer ons dat iets van glas maklik kan breek. Soms vergeet ons ons
kwesbaarheid en gooi ander mense met klippe in die vorm van negatiewe kritiek.
Om hierdie idioom op te som, sal ek se: voordat jy iemand oordeel , maak seker dat jy
perfek is!